ja wel, wie de fok het nie?
maar seriously. hoe de moer werk dit?
ek is erg patient, ek sit heel rustig in die traffic en wag soos die res van die fokkers om eendag by die huis te kom.
dan kom die epic douche moederfokker ass-blixem, en druk tussen ons in. nou ek is van die oortuiging, dat daar iets soos 'n following distance moet wees, net incase die mak moer voor my so besig is om met sy skelmpie te klets, dat hy skielik sy hele windscreen vol hummer het, en sy crocs reg deur sy kar se vloer moet druk om nie 'n engine op sy skoot te kry nie. tipies het ek nie tyd, lus of energie om met een of ander dom donner te argumenteer oor wie se skuld die fokkop eintlik is nie.
so, ek hou 'n gap tussen my en die volgende kar, and true's fuck, sal die hond daar probeer insqueeze. dan sal die fokker my die OOG gee. as if ek nou in my pantie gaan skyt en hom 'n gap gee.
nou luister, jou mak blixem. wag jou fokken beurt, sit jou donnerse flicker aan, en WAG. as ek so fokken inclined voel, sal ek jou inlaat. andersins. WAG JOU FOKKEN BEURT.
nou kyk, ek het 'n insident gehad laasjaar, waar my kar teen 'n bult afgemoer het, en my kar se neus het 'n re-alignment gehad. so sy lyk maar effe kak.
so ek het tipies nie 'n moerse probleem om in iemand aan daai kant vas te moer nie. ek soek anyway 'n rede om verskering te claim, so bring it bitch.
maar nou ja, ek het nie regtig genoeg pepperspray om met vol taxi en sy driver te deal nie. en my mes lyk ook net intimidating as jy nie 'n gypsy skirt dra en pienk strikkies in jou hare het nie. verstaan?
maar ek is ook maar 'n ander blixem. my kar radio is nie meer so kosher nie, so ek luister music op my cell, met earphones in, so ek is in general heel fokken oblivious, so hulle kan maar ref en my aankyk tot die hoenders huistoe kom, ek sit salig voor my en uitstaar. en druk hom 'n mental pit.
dit sou amper leefbaar gewees het, as die moere nie nog rooi ligte skip, stof maak deur op die sypaadjie te ry nie, in die middel van die donnerse pad te stop.... ek meen fokken regtig.
as ek 'n man was, sou ek al lankal in die tronk opge-eindig het, want ek sou iemand hard en aanhoudend gemoer het. hard en aanhoudend, seg ek.
die res van ons fokkers kan normaal bestuur, en stop by 'n donnerse rooi lig. of wat?
nee, die mak doos moer reg voor jou in!
ek het al 'n paar keer sooo gekyk, en 'n mental image gehad van hoe die fokker iemand des moers gaan ry. gelukkig was ek nognie witness nie. ek wil ook nie.
en hulle hiper kak bestuur-kuns, vryf af aan die res van die populasie. monkey see, monkey do. almal begin kak bestuur. en dis nie net eers 'n swart/wit ding nie. almal bestuur kak.
en lyk my, hoe groter jou 4x4, hoe meer soos 'n doos ry jy. dalk probeer die peopol opmaak vir sy klein tottie. wanker.
hierdie curb-jumpers is anyway nie 'n fokken 4x4 nie, asshat, dis 'n fokken yuppie kar, en jy is poes. dankie.
anyway, taxi's......
ek is gelukkig dat ek nie regtig in traffic hoef te sit nie, ek loop eers 9uur by die kantoor in, en verkas eers teen so 6uur. dis dalk ook maar beter so, want die fok weet, as ek 'n donnerse plooi moet ontwikkel omdat ek my ewige moer gestrip het vir die mak wetter, sal ek dalk net invest in 'n bazooka....
eks already 'n fan maar dis moerrs dat jy hier skryf...ek sien kak as ek kak sien kom!
ReplyDelete